Pages

Saturday, March 9, 2013

tee, koekies, musiek en voorlesing

 Ek weet nie van julle nie, maar ek LIEF tee, koekies, musiek en voorlesing!

En raai wat? Dit is definitief 4 van die goed wat by ons boekbekendstellings gaan wees! As jy wil SEKER maak ek nooi jou na ons funksies toe - "comment" op hierdie "post", of stuur vir my 'n e-mail na rutcloete.is@gmail.com.


1 comment:

  1. Dit is baie opwindend en ek sien baie uit daarna. Maria

    ReplyDelete